|
|
![]() |
|||
Die VCSV was in 1990 saam
met die opening van die skool gestig. destyds het dit nog bekend gestaan
as die ACSV (Afrikaanse Christelike Studente Vereniging). Na die eerste
demokratiese verkiesing in 1994 het dit saam gesmelt met die SCA (Student
Cristian Assosiation) om saa m
die VCSV te vorm. Elke jaar word daar in Augustus leerlinge genomineer
deur die VCSV-bestuur om op die volgende jaar se bestuur te dien. Die leerlinge
word dan vir onderhoude by die skool, onder leiding van VCSV-personeel
genooi,vanwaar die Personeel sal beluit wie op die VCSV-bestuur gaan dien
vir die volgende jaar.
Aandete tydens 'n CSV-kamp
Waatlemoenfees op CSV-kamp Benewens die jegbyeenkomste wat al reeds genoem is, is hulle ook betrokke by die twee-weeklikse MP-periode, waartydens die skool 'n motiverings spreker sal inkry om goede te bespreek wat ons leerders elke dag moet hanteer. Nog een van die geleenthede wat plaasvind is die CSV-week, wat een en elk van die leerders ten volle geniet, waarvan die Vrydag-aand natuurlik die hoogtepunt is, wanneer 'n lofprysing- en aanbiddingsessie aangebied word. |