Skoolwapen.gif

 

     
Geskiedenis van skool

Geskiedenis

die akademie van ons skool

Akademie

Sport

Sport

Kultuur

Kultuur

VCSV

VCSV

Foto's

Foto's

Sluit aan by ons klub

Sluit aan by klub!!!

Forum

Forum

kontak ons

Kontak ons

Soekenjin

 
Die hoërskool Monument Park maak voorsiening vir deelname aan verskillende sportsoorte.Daar word van die leerlinge verwag om ten minste aan een somer en een wintersport deel te neem.Deelname tot atletiek is verpligtend vir alle leerlinge totdat die kleurebyeenkoms plaasgevind het.Die vervoer van leerlinge na en van wedstryde word deur die skool gereël. Geen busgelde sal deur die leerling betaal word nie.

Lojaliteit, sportmanskap en korrekte gedrag van toeskouers word verwag van alle sportsoorte.As ‘n leerling weens een of ander rede aan ‘n sport kan deelneem nie, kan hulle nog steeds ‘n bydrae lewer deur getroue wedstrydbywoning, hupverlening tydens wedstryde-, apparaat of veldversorging en daadwerklike ondersteuning.

Somersportsoorte: 

    Tennis

    Krieket

    Atletiek

  Wintersportsoorte:

    Rugby

    Netbal

    Hokkie

    Pluimbal

  • Landloop
Sport is tops by Monument Park
Die Landloopspan van 2000
Die Landloopspan van 2001

To the top


Click here to visit frontpage's website 

Home English Geskiedenis Akademie Sport Kultuur VCSV Foto's Klub Forum Kontak ons Soekenjin