Skoolwapen.gif

Click Here!

   
Geskiedenis van skool

Geskiedenis

die akademie van ons skool

Akademie

Sport

Sport

Kultuur

Kultuur

VCSV

VCSV

Foto's

Foto's

Sluit aan by ons klub

Sluit aan by klub!!!

Forum

Forum

kontak ons

Kontak ons

soekenjin

Soekenjin

 
Hi,en welkom by Fide et Labore, die nie-amtelike webtuiste van die Hoërskool Monument Park. Ons skool is in Kraaifontein, ‘n dorp ± 30 km van Kaapstad, die Wetgewende hoofstad van Suid Afrika, geleë.Hierdie skool het op die oomlik ± 950-1000 leerders,36 personeelede,5 administratiewe personeel en 11 nutsmanne. Dit is die tweede hoërskool wat in Kraaifontein gebou is. Ons skool het 13 in 2002 geword. Die eerste hoërskool in ons dorp se naam is Eben Dönges, wat ons aartsvyande is met KO-ED-atletiek en Interskole-sportdag

Die rede waarom dit ‘n nie amtlike webtuiste, is omdat tydens ‘n strategiese beplanningssessie is die voorstel afgekeur vir ‘n webtuiste vir die skool. Een van die leerling, Tian Boonzaaier het toe besluit om hierdie webtuiste te ontwikkel. 

Hierdie webtuiste bevat iligting oor verskillende gebiede waarin die skool betrokke is. Net sommige dié afdelings is soos volg: Akademie,Sport,Kultuur en VCSV (Verenigde Chritelike Studente Vereniging )

Die hoofingang

  Die skool se hoofingang

As u wil kan u kommemntaar lewer oor die webwerf op die publieke forum en self ‘n epos vir ons stuur by contact_hsmp@hotmail.com

Dankie vir u besoek!!! 

Gebeure by skool:

Julie 2002
Augustus 2002
September 2002

To the top


Click here to visit frontpage's website 

Home English Geskiedenis Akademie Sport Kultuur VCSV Foto's Klub Forum Kontak ons