Skoolwapen.gif

 

  akademie.gif    
Geskiedenis van skool

Geskiedenis

die akademie van ons skool

Akademie

Sport

Sport

Kultuur

Kultuur

VCSV

VCSV

Foto's

Foto's

Sluit aan by ons klub

Sluit aan by klub!!!

Forum

Forum

kontak ons

Kontak ons

Soekenjin

 
Op hierdie stadium volg die Hoërskool Monument Park twee leerplanne naamlik die 1985 silabus en die uitkomsgebaseerde onderwys-plan. Die graad 10 tot 12’s volg nog op die oomblik die ou leerplan,terwyl die UBO-leerplan met sukses in graad 8 en 9 geïmplimenteer is. Die UBO sal teen 2005  ten volle in Monument Park geïmplimenteer wees
Die vakke vir die grade is soos volg:

Graad 8:

    Afrikaans
    Engels

    Wiskunde

    Natuurwetenskappe

    Geskiedenis

    Ekonomiese bestuurswetenskappe

    Tegnologie

    Aardrykskunde

    Kuns en Kultuur

Musiek kan as ‘n addisionele vak geneem word

Graad 9:

    Afrikaans
    Engels

    Wiskunde

    Natuurwetenskap

    Aardrykskunde

    Geskiedenis

    Ekonomiese bedryfswetenskappe

    Tegnologie

    Kuns en kultuur

    Tik

Graad 10 -12:
A
Afrikaans
B
Engels
C
Biologie


Tik 
Wiskunde

D
Natuur en Skeikunde


Geskiedenis
Rekenaartik
Bedryfsekonomie

E
Biologie


Bedryfsekonomie
Rekeningkunde

F
Rekeningkunde


Aardrykskunde
Houtwerk
Huishoudkunde
Rekenaarstudie

Daar is seker kostes aan die vakke Rekenaarstudie en Rekenaartik verbonde:

  1. Rekenaarstudie kos R 200 per annum as dit 'n sesde vak is en R 300 as dit 'n addisionele vak is wat na formele skoolure aangebied word
  2. Rekenaartik kos R 200 per annum as dit deel uitmaak van ’n leerder se ses vakke en R 300 as dit ’n addisionele vak is wat na formele skoolure geneem word
  3. Rekenaarstudie op Hoërgraad vlak word nie by die skool aangebied nie, maar as ’n sewende vak by die Hoërskool Durbanville. Monument Park is innig dankbaar dat Hoërskool Durbanville bereid is om van ons leerders te neem.
LW: Alle inligting was akkuraat met die loods van hierdie webtuiste. Indien u wil kommentaar lewer kan u dit doen by contact_hsmp@hotmail.com. U kommentaar sal hartlik waardeer word.

Top 10  Akademiese presteerders

Back to top



Click here to visit frontpage's website 

Home English Geskiedenis Akademie Sport Kultuur VCSV Foto's Klub Forum Kontak ons Soekenjin