Welkom by die amptelike LinRie tuisblad. Ons bied boekhoudienste aan in die Oosrand teen ‘n bekostigbare tarief. Ons spesialiseer in klein tot medium grootte besighede. Meer oor ons dienste op ons dienstebladsy ( u kan toegang kry tot die bladsy aan die linkerkant) . Ons lewer akkurate en hoë kwaliteit dienste deur gebruik te maak van die beste rekenaar- sagteware beskikbaar. |