Welkom by

Die Internationale Paartjies Web bladsy

Hallo! Hierdie bladsy is vir die van julle wat of getroud of verloof is aan 'n persoon met 'n ander nationaliteit.
Kom ons deel ons ondervindings, probleme, staaltjies en die vreugde van ons lewens deel met iemand van 'n ander kultuur.


Hierdie web blad is gebou deur
Mami&Federico


Met jou hulp wil ons graag ons Internationale Paartjies Web Perse‘l 'n nuttige plek maak. As jy enige goeie idees het hoe om hierdie blad beter te ontwikkel, laat ons asseblief daarvan hoor.

  1. Op die oomblik is ons besig om 'n Internationale Huwelik DGV (Dikwels Gevraagde Vrae) te bou: is daar enige vrae, wat te doen het met gemengde huwelike, wat jy graag op hierdie blad beantwoord wil sien? Is jy bereid om die antwoorde te verskaf vir sulke vrae, sou jy daarvan weet?
  2. Ons wil graag die stories van ander paartjies hoor en publiseer op ons web blad. Gemengde paartjies het dikwels interesante stories om te vertel (ons kan ten minste al 'n paar boeke daaroor skryf...), so as jy dink jou storie is die moeite werd, hoekom skryf en stuur jy dit nie aan ons nie?
  3. Hierdie blad is bedoel om 'n kommunikasie punt te wees vir gemengde paartjies van orals oor die wêreld. Vir hierdie doeleindes sal dit baie nuttig wees om 'n uitgebreide lys van kontakte op te bou. As julle wil, dan sal ons julle name byvoeg aan die lys hieronder. Om ons kommunikasie te verbeter sal dit help as ons 'n address, telefoon- en faks nommer, email address, web blad address ensovoorts van julle het.
  4. As julle ander internationale paartjies ken, versprei asseblief die nuus oor hierdie bladsy.
  5. As julle van enige ander web blad of soortgelyke bron weet, wat soorteglyk aan die een is, laat ons asseblief weet. Ons sal daai address by hierdie lys voeg.
  6. Die Internationale Paartjies Burokratiese Blad: soos almal al seker ondervind het, is daar tonne burokratiese rooi lint om deur te sny as jy met 'n maat met 'n ander nationaliteit wil trou. Ongelukkig is ambesades en ander institute nie baie hulpvaardig in hierdie verband nie. Of partykeer vertel hulle vir jou aspris die verkeerde inligting net sodat jy hulle nie verder pla nie. Verder raak dit selfs meer ingewikkeld as daar kinders by betrokke is. Ons sal graag, in hierdie verband, aanbevelings, leidrate en ondervindings van ander paartjies wat al hierdeur is, vir ander paartjies wat dieselfde wil doen, wil versamel.
  7. Ons wil ook graag hierdie bladsy in soveel ander tale as moontlik vertaal. As jy hiermee wil help, kontak ons asseblief.


Daar is ook 'n Kletskamer vir die doeleindes van hierdie web blad beskikbaar.


Die mees belangrikste deel van hierdie web perse‘l is egter...

Die International Paartjies Lys

Bladsy
1... 2... 3... 4... 5... 6... 7... 8... 9... 10... 11... 12... 13... 14... 15

Ook gegroepeer volgens nationaliteite!

Vind dieselfde kombinasies as jou familie!
As jy ook graag op die lys wil veskyn, vul net die form in! Ons het ten minste jou van, nationaliteite en natuurlik 'n geldige email address nodig. Al die ander inligting is vir agtergrond.

Ons aanvaar nie inskrywings van enkelopendes nie. Dit is nie 'n soek geselskap nie!!!


Haar
Eerste naam (verpligte inligting):
Familie naam (Van):
Geboorte land (verpligte inligiting):

Hom
Eerste naam (verpligte inligting):
Familie naam (Van):
Geboorte land (verpligte inligiting):

Adres:
Telefoon Nommer (Moennie jou land en area kodes vergeet nie!):
Fax Nommer (Moennie jou land en area kodes vergeet nie!):
E-pos adres (verpligte inligting):
E-pos adres (tik asseblief weer):
Web bladsy:
Hoe het julle van hierdie web blad te hore gekom?

Meer informasie, jou storie, opmerkings...


Stuur jul foto aan ons!


Ons wil nie die enigstes met 'n foto op hierdie blad wees nie! Stuur jul foto aan ons Heg dit aan 'n e-brief en ons sal sorg dat dit saam met jul inskrywing aan die Internationale Paartjies Lys, gepubliseer word.


Hou julle inligting op datum!

Hetsy jul e-pos address verander het, julle ons meer van julself wil vertel of selfs as jy net van jou inligting wil verander, al wat julle hoef te doen is om eenvoudig 'n e-brief aan ons te stuur. Laat ons asseblief weet op watter blad jul inligting voorkom en ons sal vir die res sorg.


Snuffel deur die Internationale Paartjies Webperseël!

Het jy verdwaal? Die International Paartjies Blad het so vinnig gegroei dat dit dalk moeilik raak om uit te vind waar jou naam op die lys voorkom!
Geen probleem nie: hier sal jy 'n Soek Masjien vind wat jou sommer gou-gou sal plaas waar jy wil wees.


Die Internationale Paartjies Pos Lys

Kom ons praat oor onse selwers!
As jy nog nie deel is van die lys nie, kliek gou-gou hier en raak betrokke by die praatjies.


Skryf in via e-pos!

As jy nie van vorms hou nie of as jou Browser die een of ander probleem met hulle het, dan kan jy jou informasie aan ons stuur via e-pos!


Die blad is ook beskikbaar in die volgende tale:

English

Italiano

Português do Brasil

Español

Deutsch

Français


Português

Melayu

Afrikaans

Indonesia

Dansk

Srpski